Toegang vir almal

Die geloof dat rekenaarwese vir almal is na aan die hart van die Ubuntu filosofie. Met gevorderde toeganklikheidsnutsmiddele en keuses om taal te verander, kleurskema en teksgrootte, maak Ubuntu rekenaarwese maklik – wieookal of waarookal u is.